1 eienaar, min off road, bande goed met Toyota Prado rims, volledig met alle standard items, awning met kantseile min gebruik baie goeie toestand, houer vir 2 jerry kanne, battery fouttief maar sal vervang word. Weens sieke is karavaan afgelope 3 jaar nie gebruik nie. Ekstras buiten standard items: 90l National Luna vries/yskas, 2 spaarwiele More
R260,000