2009 1.4i Tenaciti Km:160200 5 nuwe tyres(4 nuwe rims) Nuwe Radio 4 nuwe shock(10000km) En shock mountings. Nuwe clutch cable. Vensters is getint 8 maande terug. Al die wind deflectors is nuut. Nou gediens vir 160000km. Geen geld omte spandeer nie . 2x sleutels.
R85,000