8 batterye te koop (3 CSB Lead)(3 Enertec 674S Red)(1 Solarwize AGM GEL)(1 Vision Lead) wat omtrent 6 maande oud is, gelaai en hulle toets almal goed. Hulle is vervang met n nuwe sisteem dus rede vir verkoop. Maak my gerus n offer.
R1,000