Gypsey Royale Caravan

Gypsey Royale 1997 model. Baie skoon en in goeie kondisie. Eiland bed plus dubbel bed. Ingeboude porta pot en wasbak. Groot yskas (elektries) Twee plaat ingeboude gas stofie en wasbak. Mikrogolf. 4 plaat gas stofie. Elektriese oond. Nuwe 1600kg as deur Alko Vereeniging. Geen houtvrot. More

R85,000

seller's name'
Name: Danie l
seller phone number
Location: Meyerton
uploaded on
Date: 21 January, 2024

Contact Seller