2000 Mercedes-Benz tekoop of teruil..Hys full house met n vol diens record.Met 340.000km op.Baie mooi binne en buite fotos praat vir hul self.Is inklim en ry.Papierwerk is reg..Vir meer info.Kar is in Odendaalsrus in di Vrystaat 0633452962 0621967146
R43,000