Opsoek Na

Ek is opsoek na n billike karretjie soos n Mazda Midge of 323, Tazz of enige 4 deur hatch karretjie wat in n billike rybare kondisie is, prysklas R30 000-35000. Ek is in Bloemfontein, wil nie rand toe ry om te gaan kyk. So enige plek in en om Bloem.

R35,000

seller's name'
Name: Voertuie
seller phone number
Location: 9301
uploaded on
Date: 25 January, 2024

Contact Seller

Loading recommendations...