Hi ek het n 2004 caddy bakkie te koop . Die bakkie is n 1.6 carb met n 276 cam in en sy head is gedoen. Hy het biekie sound ook in. Bakkie is op my naam en op die pad. Vir meer inligting whatsapp my 0659988132 vanderbijlpark
R43,000