KAMPWA NIE INGESLUIT NIE Tentco Family Trailer Tent, met add-a-room, awning, kante en stort hokkie te koop. Gebruik en goed opgepas. 'n Gerieflike en spasieuse tent vir 'n gesin, met genoeg koelte en beskutting teen son, wind en ren. Op ons eie fotos is die add-a-room en kante nie opgeslaan nie, die kante is nooit gebruik nie en die add-a-room More
R28,000