Echo 4 trailer te koop 2007 model. 2 maande terug gekoop maar is nie vir my nie. Het bietjie werk nodig. Nog nie eers op my naam. R70 000 is presies wat ek vir hom betaal het en soek dieselfe indien moontlik. Fox awning. Een van die hinges is gebreek. So gekoop. Trailer in bloem. 0791156666
R65,000