Bamboo karevaan matras, mates 1870 lengte, boonste breedte 1370 onderste breedte 1300. Pas op Eiland bed in Karevaan. Nog in baie goeie kondisie. Die matras is bietjie verm vir ons. Laai in Nylstroom.
R2,000