1300mm x 1900mm Oorspronklike spons matras, geskik vir karevaan. Nog nooit gebruik nie. Baie goeie kondisie. Om te laai in Nylstroom. Komtak Ronel by 079 801 8577
R1,200