Opslaan Karavaan te koop Lees asb die advertensie Please read

Karavaan is gekoop vir "bug out" maar nooit gebruik nie. Tent het klein plekkies wat reggemaak was. Een gaas-net is geskeur een een ritssluiter haak soms vas. Ligte en bande werk reg. Hy is lig en sleep maklik. Hy het nie papiere nie maar dit sal R2500 kos om op die pad te sit. Pale en onderstel is mooi. 2 matrasse is reeds oorgetrek maar 2 moet nog gedoen word en is net spons. Hy is die hele tyd by my onder afdak gestoor. R8500 of naaste aanbod. 0810465984 Etienne. Whatsapp of bel asb. (Geen, "is this still available") Karavaan is in De Aar.

R1,234

seller's name'
Name: Caravan
seller phone number
Location: 7000
uploaded on
Date: 05 February, 2024

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0810465984

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5
Loading recommendations...