Kar gesoek vir so +- R20 000 met papiere en geen agterstallige lisensie gelde,moet darem n lopende kar wees, jaar model of fabrikaat maak nie saak nie indien iets beskikbaar is inbox my of Whatsapp my op 072 414 9812 is van Welkom.
R20,000