Lekker lig en sleep soos n droom. Ruim met slaapplek vir 4 (queen bed en dubbel bed) Hy slaan in n oogwink op: jy kan dadelik slaap, of jou awning ook opslaan, of dalk selfs kante seile aansit teen die wind of koue. Alles sommer vining-vinnig. Die ekstra stort met lekker warm water dien gerieflik as ekstra spasie of aantrek hokkie of toilet. More
R290,000