Jurgens Exclusive te koop. Tyres in goeie kondisie. Geen water skade, geen hael skade. Vol tent + rally tent en grondseil. Oorspronklike eetgerei in karavaan. Vol badkamer met gas geyser. Yskas en mikrogolf. Ingeboude gasstoof. Kontak 0828741056 Oop vir n kontant aanbod
R170,000