EXPO 1996 kom met voltent + 2 rallytente wat aanmekaar rits. 1 Rallytent het ook 3 kante wat soos nog 'n voltent toemaak. Die Rallytente kan ook aanrits aan die voltent sou u so verkies. Mikrogolf, slaap 4, papiere en lisensie is in orde. Goeie kondisie nog. Kontak Susan 0723124753 in PTA
R68,000