Ou skool Colt Galant 1600 Engin en ratkas baie goed. Remme kort bietjie aandag en agter sitplek het son skade verder loop hy mooi. Goedkoper voertuig as inrui;ling met kontant is welkom. Die karre is goedkoop om reg te maak en te onderhou. Andeon Pretoria INBOX VIR MY JOU NO VIR WHATSAPP.
R38,500