Gypsey Caravette 5 1992 model Baie skoon en goed opgepas Onderdak Volle tent en rally tent Noodwiel,yskas,mikrogolf oond Aangepas 220v Lisensie geldig tot einde Feb 2024 R52,000 onderhandelbaar Henneman 0721783983
R52,000