2011 1.3 Honda Jazz automatic

Ek het 'n 2011 Wit Honda Jazz wat te koop is met volle diens rekord, die kar was November 2023 terug gediens maar die kar het volle diens rekord en hy is automaties, so betroubaar en die kar ry so lekker. Hy het 186350 km op die klok, ek kyk mooi na al my karre.Ek sal na offers kyk van R74000 en op. Ek wil die kar so gou as moontlik verkoop. Dankie vir julle tyd.

R74,000

seller's name'
Name: Voertuie v
seller phone number
Location: Pretoria
uploaded on
Date: 25 February, 2024

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5