2009 Jurgens Xcape. Hierdie karavaan is reg vir daardie lekker Namibie trip waaroor jy al so baie gedroom het. Alles is in n perfekte werkende toestand. Geen houtvrot of water lekke nie.
R145,000