Baie mooi opgepas. 100l watertenk, kant seile min gebruik, breek goed, spaarwiel nog nooit gebruik, ekstra plugs vir liggies, Jerry Kan, 2 gasbottels Baie pakplek
R110,000