1999 Gypsy Raven , baie goeie kondisie , Rally tent met kante , add on tent , eiland bed , enkel bed , yskas , mikro golf oond , spaarwiel , grondseil .Sleep maklik
R69,000 Now R58,000