1995 ISUZU KB 280 DT

1995 ISUZU KB 280 DT Indien jy opsoek is na n nuwe bakkie om kerk toe te ry is die nie die bakkie vir jou nie. As jy n kannie dood werksesel soek om jou werkers gereedskap en sleepwa rond te karwy is die bakkie vir jou Bakkie het 896000km op wat verwag jy van n 29jarige oue werksesel diens boeke is al van die laat 90's af uitgegooi. Die isuzu More

R75,000

seller's name'
Name: Rudolph V
seller phone number
Location: Potchefstroom
uploaded on
Date: 15 March, 2024

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5