Ek adverteer die karretjie namens sy bejaarde eienaar. 1971/2 Opel Kadett, 1200. Die kar is nie perfek nie, maar wel in goeie lopende toestand. Die koppelaar en dryfas is nuut oorgedoen, bande is goed en alle wieldoppe is nog daar! Papiere is reg en lisensie op datum. Meter is op 95245 myl Prys is bietjie onderhandelbaar Bel of watsap, 0818583750
R55,000