Baie mooi opgepaste betroubare bakkie, een einaar van nuut. 515000km, engine is al oorgedoen insluitend injectors. Lig op diesel so 12km/L gemid Nuwe clutch kit Nuwe battery Nuwe battery Spaar sleutel en diensboekie A/C, P S.
R95,000