1970 Opel Kadett 1200

Ek verkoop die karretjie namens die bejaarde eienaar, wat dit nie meer nodig het. Die kar is nie in 'n perfekte toestand, met 'n bietjie roes en body putty hier en daar, maar is meganies nog goed, bande is goed, koppelaar en dryfas is nuut oorgedoen. 95000 myl. Bel of watsap gerus vir meer inligting, na 0818583750

R55,000

seller's name'
Name: Daniël K
seller phone number
Location: Loeriesfontein, Northern Cape, South Africa
uploaded on
Date: 17 March, 2024

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0818583750

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5