Bakkie

Hi mense wees asb ge warsku, my man het on channa bakkie ge adverteer om te verkoop en nou is daar n Ander man wat ook ons bakkie adverteer op sy naam ekt die screen shot Sal hom plaas. Moet groot asb nie by hom koop nie hy scam die mense hyt op market place ge adverteer as hy dalk op Ander groeppe adverteer latweet ons asb by, 0813486699 en report dadelik die post as n scam asb

ZAR40,000

seller's name'
Name: Chéri H
seller phone number
Location: Pretoria
uploaded on
Date: 24 March, 2024

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0813486699