Teruil vir n bakkie met towbar Kar is in baie goeie kondiesie padwaardig lesensie op datum Binnekant van kar in puik kondiesie nuwe tyers nuwe 2 l 16 velv met branches op en is fuel injection radio met speakers Aircon werk 100% Teruil vir bakkie verkieslik opel of bantam maar ander ook welkom towbar is n moet Kontak anton op 0822997082
FREE