Uitstekend toestand. Word in stoor gebre. Dak sopas geseel . Kom met die volgende: 2x grondseile Alle penne en pale. Tent netjies en vergroot. Alle siwwe is heel. Alle eetware en glase 20l waterkan met 12v pompie Buite kombuis met mikrogolf en wasbak. 2 plaat gasstoof met gasbottel. Portapotti
ZAR168,000