Karavaan is in n besondere goeie toestand. Tent is so te s nuut (twee keer gebruik). Awning is 2 keer gebruik. Yskas is nuut, nog net een naweek gebruik. Geyser werk met gas of elektrisiteit. Als werk 100% en bande is ook nog in baie goeie toestand. Ideale karavaan vir 2 persone wat nie meer van publieke ablusies gebruik wil maak nie. Rede vir verkoop is omdat ons die karavaan nooit gebruik nie
ZAR195,000