Prys onderhandelbaar of te ruil. Wil bakkie verruil vir wat jy het. Verkieslik n bakkie. Nog op die pad tot September 2024. Die bakkie het geen kompressie. Weet nie wat fout is nie, hy crank maar start nie. Het nie die fondse om die een reg te maak nie. Skakel 0724277576
ZAR60,000