2006 Gypsey Regal Baie netjies en silwerskoon. Lieflike grote karavaan vir n gesin van 4. Die wa is in 'n baie goeie toestand. Lekker groot yskas. Dewald 0825724149 Vereeniging R105 000 Vol tent Rally met sykante Grondseil Spaarwiel More
ZAR105,000