TOYOTA HILUX LEGEND 45 3.0 D4-D 2016 4X2 Trekhak Tralies 260 000 km Nuwe clutch, aircon pomp, voor en agter suspensie nuut met egte TOYOTA spaardele oorgedoen. Het al die strokies. Enjin gediens. Bakkie is solied en in puik toestand. R245 000.00
ZAR245,000