Mazda B220 petrol bakkie met koel kas te koop alles in werkende kondusie bande nog in goeie toe stand en engine en ratkas nog goed , het 240000km op.lisensie op datum tot einde Mei 2024, papiere in order kontak my gerus vir meer inligting.
ZAR58,500