1993 Sprite Sport Te Koop - Brakpan Area Buite: Volle L-Shape Tent Rally tent wat ook voor an die voltent kan zip 1 x Multi Room Binne: 3x Bamboo matrasse wat as n King Size bed gebruik kan word of as 2 enkel beddens aan weerskante Aparte dubbel bed in karrevaan- slaap plek vir kind/ers Groot Yskas met n vrieskas Baie pak plek Kontak Johan op 074 428 5084 (Brakpan Area)
ZAR55,000