Ongeluk vry, roes vry. Oorspronklike fabriek kleur, bakie nog nooit oor gespray nie. V6, 5spd. Hierdie is solide bakie, in daaglikse gebruik. Te swap vir kleiner voertuig of te koop vir R75000. Papiere en lisensie in orde. Kontak Willem 0*7*2*8*3*6*7*2*5*3.
ZAR75,000