2011 Jurgens Fleetline. Die novilon het ongelukkig die merk van die spaarwiel. Het hom so gekoop. - Vol tent met extention - Rally tent met kante - Grondsyl - Split unit Aircon - ECO dubbel deur yskas - Defy microwave - Eiland bed - Twee binne wasbakke - Gas stoof - Spaarwiel R 162000 Alberton
ZAR162,000