1994 Gypsey Royal te Koop. Puik kondisie. Chassie gelig. Geen vrot hout. Sopas geherseel. Rally tent & Add-on room. Groot Dubbel deur yskas, Porte Potty. Gas stoof nog nooit gebruik nie. Eiland bed en 2 bankie wat opslaan en dubble bed maak. 2 x ingeboude wasbakke in die karavaan. R55000 onderhandelbaar. Alles oorgedoen Papiere in Orde en Lisensie geldig tot Des 2024 Kontak my gerus op 0715547996 Parys
ZAR55,000