Vir die wat is spanning te wag om te hoor of ons weer 'n Dreun en Wielefees gaan hou, ons het ons datum vasgemaak en die Sondag die 11de Augustus 2024 is dit weer sulke tyd! Enige iets wat kan dreun of wiele het en darem nie te alledaags is, is welkom as uitstalling! Kontak my gerus vroegtydig om plek te bespreek vir 'n stalletjie! En almal wat net wil kom kyk, eet en die dag saam wil geniet, is ook welkom. Die ete en drinke word weer deur Bagdad Cafe verskaf Vir enige navrae, kontak my gerus by 081 858 3750
ZAR50