2017 Mobi Lodge Hierdie is n moet sien en die beste op die mark. Die beste van die wa is daar is nie n wagtydperk nie. Hy is ten volle toegerus met alles wat jy gaan nodig he om jou bos of Botswane trip lekker te maak. Die wa het die beste awning op en sykante. Die awning strek 10m. MOET NIE DIE 1 MIS NIE!!!!!!!!! Dewald082 More
ZAR590,000