1994 Gypsey royale te koop. Ingeboude aircon, aparte vrieskas met yskas en boonste klein vrieskas. Hy is opgebou vir groter wiele. Hy beskik oor ekstra sleepstang van agter dubbel eiland bed. En baie kassies. Kontak Danie op 0829297224. Lisensie gelde op datum. Dak seil moet vervang word.
ZAR50,000