TE KOOP 1992 Jurgens Fleetline L R50,000 effens neg Nuwe groot yskas Nuwe bamboo matras Bed hor laat maak Nuwe extra density spons op banke Nuwe gordyne Ceiling van opslaan dak nou net oorgedoen en gesel Dubbel groot volume tent, 2 kamers (bietjie gelap) 2 silverseile Cargo net More
ZAR50,000