Jurgens Fleetline Karavaan te koop in baie goeie kondisie, staan in stoor in Brits. Geen houtvrot. Vol tent, realy tent plus awning met wallset. 2 Grondseile, spaarwiel, neusseil, gasbottel, aircorn, groot Ys/vrieskas, mikrogolf oond in canvas sak, movers. Eilandbed. Karavaan toegerus met eetgerei vir 6 persone, elektriese ketel, gasketel, More
ZAR158,000