Hierdie Jurgens Penta is ideal vir n gesin van 4 mense. Saam met die koop kry jy ook n gratis midweek buite seisoen by Scottburgh karavaan park. Modulere tent Groot grondseil Yskas Mikrogolf Nuwe dakskokbrekers Nuwe remskokbreker Karavaan is gediens Spaarwiel Gasbottel Skakel Stefan 0846024323
ZAR149,900