Baie netjiese Campmaster roadbuddy trailer 5 voet Spaarwiel en bande reg. Dokumentasie in orde en lisensie. Die volgende items word saam trailer verkoop as pakket en is in uitstekende/nuwe kondisie en gereed vir wegbreek: Nuwe Campmaster gazebo side tent 3m(het foto opgeslaan op aanvraag) 2 heavy duty Natural instincts stretchers Campmaster More
ZAR16,500