Hierdie Xplorer is die ideale bos karavaan en is beskikbaar by Alpha Karavane.. Op die koop kry jy n gratis midweek buite seisoen by Scottburgh Karavaan park. Awning met ekstra stoepie Grondseil Spaarwiel Geyser 2 x Jerry kanne Battery Gasbottel Yskas Eetgery Storthokkie met wasbak Skakel Stefan 0846024323
ZAR127,900