Mazda 323 1.6 5 spoed handrat. Ek verkoop my netjiese, goed opgepaste, betroubare motor wat my nog nooit een dag in die steek gelaat het nie. Meganies so reg soos 'n roer. 144 000 Km on op die klok. Lisensie is op datum en papiere in orde. Gereeld gediens ( omtrent elke 15 000 km ) Al 4 bande is in baie goeie kondisie. Geen probleme nie. Nog nooit in ongeluk gewees of gespyt gewees nie. Kontak my indien u belang stel om na die motor te kyk. Kontak Petro 0.6.0.7.4.0.6.4.3.2
ZAR50,000