Datsun 140 y

Hiii ek wil 'n datsun 140y verkoop sal graag R15 000 vir hom wil h is uit en uit 'n projek kar (so kan bietjie prys stry) sover ek weet kort hy 'n nuwe carborator nuwe paint job en TLC. Sy lisensie is ook BAIE agter maar as op datum gekry word kan jy hom reg as 'n vintage en nooit weer gelde daarop hoev te betaal. Ek kry nie tyd om hom reg te maak en op te fix nie as jy dalk weet van iemand wat sal belangstel asb laat weet my want hy staan nou net en gaar stof op

ZAR15,000

seller's name'
Name: Harmony N
seller phone number
Location: Kroonstad
uploaded on
Date: 30 June, 2024

Contact Seller