2005 Colt bakkie te koop. Diesel pomp en injectors is Januarie oorgedoen. Suspension is oorgedoen. 4 nuwe bande op. Reverse kamera in,met ARB bumper Kontak Johan by 0762273397
ZAR95,000