Gypsey Romany 2014 model - cusom made silver seil (Ripstop materiaal) te koop. Die silwer seil kom mooi oor jou dak so die vents is nog oop, hy is gemaak om op die hoof tent te pas asook die Patio. Kontak 073*191*1174 as jy belangstel. Gelee in Secunda
ZAR7,000